Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
992 lekke plekke om te bly
Novello Farm is op die R62 naby Montagu en bied gehalteverblyf aan ’n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, ...
Buffelshoek Farm Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n werkende organiese olyf- en rissieplaas, net 3 km vanaf die do...
Huckleberry House is 'n lieflike selfsorghuis wat teen die Witzenberge in die pragtige Tulbagh-vallei skuil. Die hu...
Le Petit Karoo is op 'n heuwel met 'n uitsig op die Outeniekwa- en Swartberge geleë en bied verblyf in luukse tente...
Glen Eden Farm Guest Cottages is 'n kleinhoewe wat 50 hektaar groot is, net 14 km buite Montagu op Roete 62 in die ...
Karoo Stone House
Karoo Stone House is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas in Plathuis, ongeveer 28 km buite Ladismith. Hierdie h...
K&D's Plek bied lieflike selfsorgverblyf in die hartjie van Tulbagh. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende en die v...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer