Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Roete 62.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Roete 62 akkommodasie
990 lekke plekke om te bly
Fossil Hills Crane Cottage is op Thornvilla Plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor. Hierdie werkend...
Goedemoed Manor House bied gerieflike selfsorgverblyf Op Goedemoed Plaas, 16 km vanaf Montagu. Hierdie pragtige pl...
Chandelier Game Lodge & Ostrich Show Farm bied 'n unieke bosveld-ervaring 8,7 km buite Oudtshoorn. Die plaas is op ...
Villa Magaritha is 'n bekoorlike en oulike kothuis in Oudtshoorn wat in 1906 gebou is. Die kothuis is ideaal vir ga...
The Village Restaurant & Guesthouse is sentraal in Ceres geleë en bied uithaler-gasvryheid, gerieflike verblyf en h...
Kamma is 'n bekoorlike kothuis langs die bekende Roete 62 in Calitzdorp en bied aan gaste ruim en gerieflike selfso...
Paul Kruger 63 bied verblyf in 3 selfsorgkothuise en kleiner eenhede met beperkte geriewe in die historiese deel va...
KumbuKumbu Mountain Villas is hoog teen die berg op ’n kliprif aan die noordelike kant geleë, met ’n vallei in die ...
Onder Platberg Cottages bied gerieflike verblyf in 2 selfsorgkothuise op 'n plaas langs die wingerd. Die plaas is 2...
“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die versteekte skatte... Lees meer