Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3515 resensies.
"Ons het die aand by Zamani Grill gaan eet en sal die restuarant graag aanbeveel. Die kos en diens was puik en die prys baie redelik."
"Rustige, netjiese dorpie en die besoek aan die wynplaas-en-eetplek, Lord's, was beslis die moeite werd!"
"McGregor is one of my favourite destinations. Lovely quiet, peaceful village in beautiful surroundings to enjoy for a few days. Will go there again and again."
"Ons was ongelukkig net vir een aand daar om 'n troue by te woon, maar dis 'n pragtige omgewing en ek dink die wynkelders of plase sou definitief n besoek werd wees as daar tyd was."
"Baie lekker plek. Winkels en restaurente is naby mekaar. Baie vriendelike mense in die omgewing."