Geverifieerde Resensie
Cape Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 552 resensies.
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Flamingo Lagoon Self-Catering"A lovely seaside resort close to Cape Town and the Winelands."
"Dit was die eerste keer dat ons daar was en moet eenvoudig weer gaan om alles te verken wat ons nie nou tyd voor gehad het nie."
"Baie mooi dorpie met karakter. Net jammer daar is nie 'n Spar of ander winkel naby is nie. Nogal 'n entjie om te ry na naaste inkopiesentrum. Ek sien hulle is darem besig met 'n sentrum in Simonstad. Dalk bietjie ver van Kaapstad en wynroete af, maar n baie lekker bestemming met lekker dorpies rondom met die lekkerste restaurante."
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Ocean Vista Muizenberg"Ons het lekker gebly, maar ek was gebyt deur bedbugs."
"Lieflike ou klein dorpie met die interessantste winkeltjies en restaurante."
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Flamingo Lagoon Self-Catering"'n Pragtige bestemming, maar maak nie voorsiening vir toeganklike akkommodasie geriewe vir rolstoele nie."
"Tipiese vakansie bestemming. Geleë tussen baie besienswaardighede, nie te ver om te reis nie. "
"Penguins are nice to see, scenery is awesome, great restaurants (The Lighthouse Cafe for dinner, Tasty Table for a quick lunch)."
"It is a wonderful town where you can enjoy at monkey valley for a nice diner. The beach is beautiful. The local people are very welcoming and friendly. There are only a few restaurants, reservation is adviced. Chapmans Peak has romantic views. To grocery shops are centralised at the other end of town. When you are staying in the neighbourhood of Chapmans Peak the they are within 8 kilometer distance. The town feels very safe."