Geverifieerde Resensie
Cape Peninsula
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Peninsula bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 552 resensies.
"Vishoek self is 'n besige dorp na my oordeel. Nie heeltemal 'n vakansiedorp soos die omliggende dorpies nie. Dit is meer vir verblyf en rondry. Die hoofstraat is baie besig as jy daar verblyf het en die treinspoor maak dit nog besiger, maar dit is steeds n plek wat 'n mens ten minste een keer moet besoek."
"Noordhoek is a wonderful little town with all the shops / malls etc. needed to make ones holiday experience an exciting experience without missing out on the comforts of home. Lots to see and do and right smack in the middle of a lot of places needed to be visited when having a holiday in the Cape region. Definitely worthwhile a revisit again and again. "
Glencairn Heights, Kaapse Skiereiland
Shell's Place"Ideally situated between Simon's Town and Muizenberg, and Kommetjie is nearby. I don't think Glencairn Heights in itself is 'n tourist attraction, but 5 to 10 minutes drive takes you to the beaches of False Bay and the Atlantic seaboard. "
Marina Da Gama, Kaapse Skiereiland
Waterways"If it means waterways, perfect. But also good restaurants and shops / malls. Nice surroundings, we found it real good. We have enjoyed it."
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Sunny Seaview Apartment"Daar is baie om te sien en te doen in die Muizenberg- en Kalkbaai-omgewing. Die plek is ook naby die wynplase van Constantia en ook ander interessante plekkies."
"'n Heerlike plek met 'n wonderlike atmosfeer en aangename winkels en eetplekke."
"Ons wou graag in 'n plek bly met 'n see-uitsig bly en het so uitgesien om die walvisse te sien. Ons het maar een middag op die strand gaan sit nadat ons gehoor het daar was 'n walvis naby. Ons was so gelukkig om hom te sien."
"Wonderful as a central base. A home away from home. Close to all amenities. Feels like you are on holiday."
"Baie skoon, slegs die toegang is 'n probleem aangesien daar padwerke op die toegangsroete is."
"Kalkbaai is 'n wonderlike off-beat plek, met goeie restourante, maar ook die mees interessante ongewone winkels."
"Padwerke vanaf Kalkbaai na en van Vishoek 'n nagmerrie. Sedert laas besoek gevind Vishoek se strate heelwat skoner. Dankie vir julle SMS en opvolg."
Glencairn Heights, Kaapse Skiereiland
The Bolthole"Gaan kyk gerus na die pikkewyne by Simonstad wat baie naby is."
Muizenberg, Kaapse Skiereiland
Seaview and Sunrise Penthouse"Shops, restaurants and beaches are close by."
Froggy Farm, Kaapse Skiereiland
Froggy Pond - Reactivate"This for me is the most beautiful area of the Cape, there are others but this is very special."
"Geen probleem. Waar 'n mens ook al gaan, dit is altyd lekker om nuwe plekke te ervaar. Vishoek as deel van die Skiereiland se suidelike ontdekking(s) is net so aantreklik soos enige ander deel vir reisigers wat wil ontdek en ervaar."