Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kaapse Wynlande
4.6/5

Lees regte resensies van Kaapse Wynlande van 5609 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapse Wynlande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Wynlande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Wynlande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Winelands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Wynlande akkommodasie

1529 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Cummings Gastehuis

Gastehuis in Bovlei,  BovleiKaapse Wynlande
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 2 mense

Cummings Gastehuis

Gastehuis in Bovlei, BovleiKaapse Wynlande
Vanaf
R 1 295
per nag, vir 2 mense

Cummings Guesthouse is in die hartjie van die skilderagtige Wynlande geleë en is die ideale toevlugsoord vir sakere...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 295
per nag, vir 2 mense

Vanaf R3 495
R 3 495 R 2 622
per nag, vir 2 mense
Vanaf R3 495
R 3 495 R 2 622
per nag, vir 2 mense

Monte Vista Boutique Hotel skuil tussen die berge en wingerde in die prentjiemooi Montagu, 'n ideale wegbreekdorpie...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Rolstoelvriendelik
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R3 495
R 3 495 R 2 622
per nag, vir 2 mense

The Rose

Selfsorg in Brandwacht,  BrandwachtKaapse Wynlande
Gratis kansellasie
Vanaf R450
R 450 R 405
per nag, vir 1 mens
Langtermyn-verblyf 10% af!
Gratis kansellasie

The Rose

Selfsorg in Brandwacht, BrandwachtKaapse Wynlande
Vanaf R450
R 450 R 405
per nag, vir 1 mens

The Rose is in Brandwacht in Stellenbosch geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiega...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Bergfietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R450
R 450 R 405
per nag, vir 1 mens

Smith Cottage

Selfsorg in Franschhoek,  FranschhoekKaapse Wynlande
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 4)

Smith Cottage

Selfsorg in Franschhoek, FranschhoekKaapse Wynlande
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 4)

Smith Cottage is 'n gesellige selfsorgkothuis wat in 'n stil hoekie van 'n veilige, privaat kompleks in Franschhoek...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 720
per nag, vir 2 mense

Rozenburg Guest House bied bekoorlike en prentjiemooi verblyf in die hartjie van Stellenbosch. Die oulike gastehuis...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 720
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 11 775
per nag, vir 17 mense
Vanaf
R 11 775
per nag, vir 17 mense

Buitenstekloof Pomegranate Homestead is 'n selfsorghuis wat op 'n granaat-, wingerd- en unieke boetiekwynplaas sowa...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Swembad
Troeteldiere op versoek
Vanaf
Vanaf R 11 775
per nag, vir 17 mense

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 3)

Sauvignon Serenity is 'n knus ateljeewoonstel op die eienaar se erf in Somerset-Wes. Die woonstel bied maklike toeg...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 3)

Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Ajee B&B Accommodation bied B&B-verblyf in die Paarl sowat 1 km vanaf die middedorp. Die gastehuis beskik oor 2 ka...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Perdry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 4)

Serenity at Vergenoegd Farm is 15 km buite Worcester en 'n uur se ry vanaf Kaapstad in die hartjie van die Olifants...

Braai
Swem
Braai
Swem
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 4)

Kango Gastehuis

Gastehuis in Boland,  BolandKaapse Wynlande
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense

Kango Gastehuis

Gastehuis in Boland, BolandKaapse Wynlande
Vanaf
R 3 200
per nag, vir 8 mense

Kango Gastehuis is op 'n plaas geleë, 48 km buite Montagu (ongeveer 1 uur vanaf Robertson), en bied rustige verblyf...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swem
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag, vir 8 mense

“Klein bietjie wyn, klein bietjie wyn, klein bietjie wyn vir my, en ook vir jou …” wanneer ons vakansie in die Kaapse Wynlande gaan hou! Hier kan jy van Paarl tot in Robertson wynproe by die mooiste wynplase wat al eeue lank pronk en Afrikaners plesierig maak. Wyn word al vanaf Jan van Riebeeck se dae...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang