Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

JaMaRuRi Private Kamer

"Cape town is the place to be for fun, enjoyment, holiday there is no other place to be during the week or holidays."

Kaapstad

407 Da Gama

"Absolutely the best City in South Africa. I will be relocating in the not too distant future."

Kaapstad

1105 Portico Beachfront Apartment

"Dis 'n "besige" vakansie, baie om te doen en te sien. Mens behou die stadgevoel en jy voel nie juis asof jy eintlik rus nie. Ons sal eerder volgende keer êrens meer afgeleë en stiller wil bespreek."

Kaapstad

Maartens Guest House

"Kaapstad is pragtig - soos altyd."

Kaapstad

Wind-Rose Guest House

"Wonderlike land. "

Kaapstad

Infinity 502

"Sal graag wil verhuis na Wes-Kaap. "

Kaapstad

Accommodation Nachelle

"Een van die beste stede wat betref besienswaardighede en pragtig skoon."

Kaapstad

Lochnest

"Traffic is very bad in Cape Town but I guess it's out of your control. "

Kaapstad

@ 10 Cooper

"Sal altyd die mooiste stad in die wêreld bly!"

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Die beste wyne. "

Kaapstad

4 On Highworth

"Love Kaapstad. "

Kaapstad

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio

"They are doing an awesome job, I hope prices will not increase too much in the new year. Thank you for your hard work and commitment to our tourism industry. I look forward to my next adventure with your amazing destinations."

Kaapstad

De Vie Akkommodasie

"Mooiste stad in die wêreld!"

Kaapstad

Summerplace 2

"Ek ken Kaapstad, maar plakkers langs strate kan probleem wees."

Kaapstad

E4 Cape Sands

"N2 en R300 bied redelik veilige toegang tot Kaapstad."

Kaapstad

Sea Spray

"My hartstad!"

Kaapstad

Treetops

"A beautiful city for touring."

Kaapstad

Capeview

"Windy - couldn't go to the beach or swim. Disappointing."

Kaapstad

11 on Berrie

"Beste plek in SA!"

Kaapstad

Hout Bay Gem Family Duplex

"Skoon en vriendelik. Jong mense het vir ons twee oues hul sitplek gegee op die MyCiTi-bus!"

Kaapstad

St Tropez 1109

"Van Gauteng af, is dit 'n ander land. Wees gewaarsku, jy sal nie wil terugkom nie!"

Kaapstad

Sunny South Views

"Die strate is in goeie toestand. Die taxi's moet vasgevat word."

Kaapstad

Ocean View Unit @ Strand

"Mooie Kaap, wil graag spoedig weer kuier."

Kaapstad

Nick's Seaside Rest

"Beslis die geld en moeite werd."

Kaapstad

Hout & About Guest House

"We came for a wedding at Tinswalo and the location was perfect."

Kaapstad

The Greenhouse Guest House

"I would always give Cape Town a 5, because this is where I stay, but my friend from Johannesburg agrees with me 100%."

Kaapstad

Surf Studio

"Perfect places to go for weekends away."

Blad
Blad 106 - Wys 3151 tot 3180
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang