Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

Getaway Self-Catering Panorama

"Dis mooiste plek om vakansie te gaan hou."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"The Mother City is always beautiful and this wasn't any different."

Kaapstad

The Courtyard Blouberg

"Altyd 'n lekker vakansiebestemming."

Kaapstad

DJ'S B&B

"Awesome."

Kaapstad

Best View

"Pragtige plekke."

Kaapstad

48 on Main

"Altyd wonderlik on in die Kaap te wees!"

Kaapstad

O on Kloof Boutique Hotel & Spa

"Cape Town is the only place to be!"

Kaapstad

Stellenberg Guest Unit

"Cape Town will always be a special place on the African continent. Tons to do and see. So many places to go."

Kaapstad

Santiago Bay

"My hometown, so no bad feedback. Love our beautiful Cape Town."

Kaapstad

Cape Goodness

"Die beste."

Kaapstad

Getaway Self-Catering Panorama

"Altyd lekker om te kuier in Kaapstad. Daar is so baie om te doen en te sien. Kaapstad is tops."

Kaapstad

Die Melkboksie

"Die mooiste stad in Suid-Afrika."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Pragtige stad!"

Kaapstad

Beachclub 17 Dolphin Apartment

"Asemrowend mooi! Trots op my land."

Kaapstad

Upstairs Selfsorg Akkomodasie

"1 Table Mountain. 2. Snoekies. 3. Gatsby. 4. Beach. 5. Wine Routes. 6. Parks. 7. Food and Wine. 8. Theatre. 9. Shopping. 10. And even Shark cage diving. And so much more. CPT rocks!"

Kaapstad

West Gemini Guesthouse

"Daar is nog baie om te sien en doen en beleef in die Kaap en definitief is 'n volgende plek in beplanning."

Kaapstad

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio

"Kaapstad doen baie moeite om netjies en skoon te bly, daar is baie opgradering en netheid. Kaapstad is 'n baie skoon stad!"

Kaapstad

Sharon's House

"Beste stad in RSA."

Kaapstad

Alexis @ Sea 10 Welgelegen

"Cape Town is the best town."

Kaapstad

Simon’s Town Quayside Hotel

"Mooi weer of onweer, dit bly altyd 'n fantastiese toerismebestemming!"

Kaapstad

Island View F2

"Daar is so baie om te doen en te beleef in en om Kaapstad, dat goeie beplanning krities is. Absoluut 'n gunsteling bestemming."

Kaapstad

Icon 1510

"Ongelooflike besige stad. Baie besienswaardighede in en om die stad. Beslis 'n belewenis."

Kaapstad

The Beach Room

"Mal oor die plek."

Kaapstad

Beach Apartment and Studio

"Pragtig, pragtig en baie dinge om te doen, te sien en te beleef."

Kaapstad

Aandvari Sunset Court

"Wonderlike plek met baie om te doen. Heerlik Afrikaans. Vriendelike mense."

Kaapstad

Boulders Beach Hotel, Cafe and Curio

"Cape Point is located a few kilometers away from The Boulders beach Hotel. It is such a scenic and unforgettably beautiful drive. The perfect holiday spot by far."

Kaapstad

Watersedge 3

"Doen en sien so veel as moontlik. "

Kaapstad

Regal Loft

"Baie netjies, soos altyd."

Kaapstad

Blaauwberg Beach Hotel

"Kaapstad is die beste plek."

Blad
Blad 116 - Wys 3451 tot 3480
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang