Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Kaapstad

Highlands Lodge

"Baie mooi. "

Kaapstad

Surferscorner Self-catering Apartments

"My hart is daar! Ek sal altyd Kaapstad oor en oor besoek!"

Kaapstad

Liberty Lodge

"Bly maar SA se mooiste stad!"

Kaapstad

Navona Constantia Cottage

"Cape Town is a beautiful city. It is a safe place to go. Always be at the right place and time. It has beautiful beaches , stunning scenery and bountiful nature. It has many hiking trails. The Seapoint Promenade is of world standard. With good rains the West Coast National Park was in full bloom with spring flowers."

Kaapstad

Swallow's Nest

"Kaapstad is 'n wêreld in een stad. Hier is iets vir almal en die natuurskoon is asemrowend mooi. "

Kaapstad

President Hotel Cape Town

"Die Kaap is baie mooi, skoon en pragtig."

Kaapstad

Columbine Place

"Baie skoon en netjies, gaan beslis in die Kaap aftree."

Kaapstad

Blaauwberg Beach Hotel

"Kaapstad bied vermaak vir alle klasse en rasse. Ons was nog nooit teleurgesteld nie; van eetplekke na verblyf en vermaak. Dis die perfekte vakansiedorp."

Kaapstad

President Hotel Cape Town

"Mal oor die leefstyl. "

Kaapstad

Baywatch Guest House

"Wat 'n stad! Puik!"

Kaapstad

Bay Views Apartment

"As always a great city to visit."

Kaapstad

African Violet Guest Suites

"Altyd iets lekker/nuut om te doen. Beste bestemming in die land."

Kaapstad

By Die See

"Pragtig Kaap. "

Kaapstad

On Yonder Hill - Garden Flat

"Dit bly een van ons gunstelingbestemmings. "

Kaapstad

502 Serengeti

"Pragtige, skoon stad!"

Kaapstad

B306 Sea Spray

"Mooiste en skoonste stad."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Beveel aan dat reisigers die areas rondom Gordonsbaai besoek en veral Stellenbosch, Franschhoek, Tulbagh en dan ook Hermanus waar die walvisse besonders was."

Kaapstad

Loddeys Guest House

"Mooi, skoon stad."

Kaapstad

Barlinka Lane Self-catering Flatlet

"Pragtige berge en die see."

Kaapstad

Down The Lane

"Always a pleasure, clean and picturesque. Some areas of town, like bottom end of Shortmarket Street, getting a bit seedy since five years ago. Long Street looks like businesses are leaving. Still very pleasant places to eat like "The Ladder". Classic venues like Mariners' Wharf still doing well. V&A not as "high-end" as it used to be. "

Kaapstad

Casa Mia Guest House

"Daar is baie geskiedenis en toerismebedrywigheid beskikbaar. "

Kaapstad

The Thorn Tree

"Verkeer is uitdagend."

Kaapstad

1 Sandringham

"I loved the fact that you can walk everywhere."

Kaapstad

NetReg

"Sal altyd my gunstelingplek bly vir ontspan."

Kaapstad

The Sunset Beach House

"Altyd mooi regdeur die jaar!"

Kaapstad

Berg en See 204A

"Cape Town's scenary is very beautiful."

Kaapstad

Sea Cottage Rentals

"I'm from Cape Town and it's one of the most beautiful cities in the world."

Kaapstad

Grandview Guesthouse

"Kaapstad bied 'n verskeidenheid wat almal iets bied wat hulle sal van hou of selfs verlief op kan raak."

Blad
Blad 117 - Wys 3481 tot 3510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang