Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Nice area and I think relatively safe and close to the main streets that provides entertainment. "
"The Rondebosch/Newlands area is our favourite holiday area in Cape Town due to the numerous top restaurants and pubs as well as the close proximity to the rugby and cricket grounds."
"Houtbaai en die omgewing is pragtig. Dit bied unieke restaurante, en wynproe by Constantia is net 'n klipgooi weg."
"We loved the beach area, but as everyone knows it, is very windy on the Bloubergstrand side of the Table Mountain. Perfect for kite surfing and you will find no better view of Table Mountain."
"Was die regte tyd vir 'n besoek. Dit was minder besig, want die Kerstyd en oor Nuwejaar is net te besig (vorige jaar se ondervinding)!"
"Bloubergstrand is een van my gunstelingbestemmings in die Kaap, met 'n pragtige strand wat oor Tafelberg en Robbeneiland uitkyk."
"Meer beligting veral vir snags wanneer gesin laataande op strand wil loop as gevolg van hitte."
"Bloubergstrand is 'n fantastiese vakansiebestemming. Uitstekende restaurante en besighede. Bay Side Mall kan werk aan hulle vriendelikheid en kliëntediens."
"Sentraal en rustig. Besienswaardighede maklik bereikbaar. Skoon en netjiese omgewing."
"Only 20 minutes from V&A. Beautiful beaches 7 minutes drive."
"Dit is sentraal geleë en gerieflik om by alle toeristeplekke uit te kom. Was verbaas om die naglewe daar te sien - mense het tot in die oggendure vrylik en sonder probleme rondbeweeg."