Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.

Muizenberg, Kaapstad

Ocean Vista Muizenberg

"Pragtige dorpie met surfers paradise gevoel. Alles naby geleë en lekker familie-aktiwiteite. "

Strand, Kaapstad

Emerald at the Bay

"Ons het geen negatiewe kommentaar, die area is rustig, pragtig en beslis vakansieganger toegerus."

Vredehoek, Kaapstad

Vredehoek Rooftop Apartment

"Vredehoek is 'n pragtige en stil klein "village"! Naby die stad, maar het nog steeds sy eie karakter. Ek sal dit aanbeveel as mens naby die stad wil wees."

Bloubergstrand, Kaapstad

Bloubergcoral

"Pragtig verby. Ek beveel dit vir almal aan wat in die Kaap kuier."

Plattekloof, Kaapstad

iNkosi Luxury Lodge

"Pragtige uitsig en spoggerige huise!"

Bloubergstrand, Kaapstad

Humble Cottage on the Beach

"Heerlik om heeltyd Tafelberg te kan sien. Lekker kuierplekke."

Houtbaai, Kaapstad

House Cherry

"Beste vis en chips by Fish on the Rocks, Bay Harbour Market is 'n moet om te besoek, baie interessante stalletjie, kos, roomys en self biltong en droëwors te koop."

Strand, Kaapstad

One Fine Stay

"Goeie see-uitsig en heerlik om op die strand te loop."

Strand, Kaapstad

@ The C

"Baie mooi en sentraal."

Parow, Kaapstad

JR Accommodation

"Mooi deel van Kaap, baie sentraal as basis om Kaap te verken, met groot winkelsentrums en hospitale naby. Maklike toegangsroetes om vinnig enige deel van Kaap te bereik. "

Plattekloof, Kaapstad

7 On Kloof

"Asemrowende huise en omgewing en baie sentraal en veilig."

Vishoek, Kaapstad

A Place in Thyme

"Vishoek is 'n oulike dorpie naby aan alles."

Brackenfell, Kaapstad

Ollie Self-Catering

"Baie sentraal geleë. Dis 'n bonus."

Bloubergstrand, Kaapstad

La Mer 12

"Bars uit sy nate uit, maar pragtige strand."

Strand, Kaapstad

Strand Studio

"Tans onmoontlik om die strand te bereik as gevolg van die bouwerk. Dit verander ook die hele voorkoms en die stand kan nie meer van die straat gesien word nie. Nie aangenaam nie. "

Bloubergstrand, Kaapstad

Solitaire Studio

"Winderig, maar baie mooi, veral vir kite surfing."

Bloubergstrand, Kaapstad

Studio Classique

"Bloubergstrand is geskik vir toeriste, maar ook om net lekker te ontspan."

Bloubergstrand, Kaapstad

Beach Boulevard 102

"Pragtig, skoon en voel baie veilig."

Groenpunt, Kaapstad

4 on Varneys

"Naby waterfront en middestad."

Suidelike Voorstede, Kaapstad

Haus Anhauser

"My gevoel oor Suidelike Voorstede is dat die vakansieganger moet nie op alles gaan wat gesê raak van die plekke nie, maar dit gaan ervaar vir hulself. Dit sal jou sommige keer verstom watter waarde vir geld daar weggesteek is. "

Houtbaai, Kaapstad

Villa Afrique

"Wonderlike toeristebestemming."

Vishoek, Kaapstad

At The Acorn

"Beautiful surroundings with beautiful people."

Parow, Kaapstad

JR Accommodation

"My family enjoyed the accommodation and the area. No complaints."

Strand, Kaapstad

Akkedissie

"Lekker plekkie"

Big Bay, Kaapstad

Seaside Village

"Ek dink dit is sentraal as jy in die Kaapstad en omgewing wil kuier!"

Blad
Blad 264 - Wys 7891 tot 7920
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang