Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"HOUTBAAI MOET BESOEK WORD DIT IS SOOS 'N KLEIN VAKANSIE-OORD MET SY EIE KARAKTER EN HEERLIKE RESTAURANTE OM TE BESOEK."
"Dit is 'n baie mooi, skoon dorp en baie na aan alle ander besoeke! Sal graag daar gaan rus!"
"Lekker bestemming waarvandaan al die paaie na res van die Kaap maklik bereikbaar is."
"Kon nie baie tyd in Bellville spandeer nie maar die verblyf is besonders sentraal en heuwels en natuur baie mooi. Pragtige sonsopkoms en ondergang uit suite se venster."
"Die huis is op 'n koppie geleë in 'n heerlike stil area met die pragtigste uitsig op Tafelberg en die omgewing. Ons het baie veilig gevoel."
"Well located with easy access to the city bowl and outer areas of CT. Close to Canal Walk and other malls."