Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9365 resensies.
"Heerlik toeganklik en stapafstand van Melkbosstrand en uitstekende restaurante."
"The Strand is beautiful, perfect stretch of beach for long walks, lovely for swimming. Variety of restaurants, street stalls, we will definitely recommend this beautiful setting as a holiday destination. "
"'n Gunsteling bestemming met mooi omliggende natuur en 'n groot verskeidenheid restaurante."
"Die uitsig is pragtig. Mooi netjiese omgewing. Lekker stil, uit die stad se gejaag uit."
"VIr 'n rustige, heerlike en veilige wegbreek-vakansie, met soveel om te ervaar en te geniet in die nabye omgewing is die Strand jou plek."
"Die kabelkarrit was 'n belewenis. Die uitsig van bo af is onbeskryflik mooi. Al wat ek kan sê is as jy die Wes-Kaap besoek en jy gaan nie op met Tafelberg nie, het jy beslis nie die Kaap volkome gesien nie."