- Aberdeen(9)
- Beaufort-Wes(103)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(48)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(108)
- Hanover(17)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(12)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(27)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(15)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(12)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1317 lekke plekke om te bly
Plaatfontein Boma Kamp is op 'n plaas van 1 800 hektaar, sowat 43 km vanaf Prins Albert, geleë. Hierdie eksklusiewe...
Karoo Oasis bied selfsorgverblyf in Steytlerville. Dit is die ideale wegbreek om van die stadsgedruis te ontsnap. ...
Alandale Farm Cottage
House No.1 bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte selfsorghuis en 'n tuinkothuis in die hartjie van Nieu-Bethesda...
Leeurivier Veldhuis is 'n ongekunstelde selfsorgplaashuis 50 km suid van Beaufort-Wes. Die huis bied slaapplek aan ...
Blue Gum Cottage skuil in die hartjie van Beaufort-Wes en is stapafstand vanaf uitstekende restaurante, winkels en ...
Bailey's Riverside Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 'n paartjie of 'n gesin van 4 op die Smitsrivier se oewer...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer