- Aberdeen(8)
- Beaufort-Wes(105)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(52)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(110)
- Hanover(18)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(13)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(26)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(15)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(14)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1331 lekke plekke om te bly
Witfontein Game Lodge is op 'n wildplaas tussen Hopetown en Douglas geleë en bied verblyf wat perfek is vir 'n groe...
Carlton Heights Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf vir reisigers op die N9 en N10 deur die Oos-Kaap. Dit is t...
Samara Karoo Reserve
Samara Karoo Reserve is in 'n pragtige area en bied 'n safari-ervaring wat heeltemal onafhanklik van die nasionale ...
KaiKai B&B is in Steynsburg in die Oos-Kaap geleë en bied verskeie keuses van gerieflike kamers vir ons gaste aan. ...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer