- Aberdeen(8)
- Beaufort-Wes(105)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(52)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(110)
- Hanover(18)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(13)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(26)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(15)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(14)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1332 lekke plekke om te bly
Allendale is 'n plaas in die Oos-Kaap in die pragtige Graaff-Reinet-distrik - die juweel van die Karoo. Dit is sent...
The Station Calitzdorp is tussen die wingerde van die De Krans-kelders en 'n krans geleë. Gaste kan die gerestour...
Yardley Cottage is 'n knus selfsorg-plaashuis wat vir 6 gaste geskik is en op 'n werkende beesplaas, net 20 km vana...
Accommodation @ Van der Post is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die gewilde Laurens van der Post-doolhof wat ...
Gariep Country Lodge bied gaste gerieflike oornagveblyf op pad na Namibië, die Kgalagadi, of enige ander plek in di...
Pearston Hotel is al sedert die laat 1800’s bedrywig en dis in die dorpie Pearston geleë tussen Graaff-Reinet en So...
Lord Willis bied gastekamers in Williston in die Noord-Kaap. Die gastehuis is naby die R63 wat Kaapstad en Gauteng ...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer