- Aberdeen(8)
- Beaufort-Wes(104)
- Britstown(17)
- Carnarvon(22)
- Colesberg(54)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(109)
- Hanover(18)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(13)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(26)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(14)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(14)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1340 lekke plekke om te bly
Magrieta's Manor House bied knus oornagverblyf in die hartjie van Carnarvon en is ideaal vir sakereisigers en vakan...
Hartsrus bied gerieflike verblyf aan 6 gaste in Merweville in die rustige Karoo. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapk...
Binnefontein Gasteplaas bied selfsorgverblyf op 'n plaas 49 km vanaf Williston. Dit is ideaal vir 'n gesin wat uit ...
Waterval Gasteplaas Karoo is in die hartjie van die Witteberg-bergreeks 17 km buite Laingburg in die Wes-Kaap. Dit ...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer