- Aberdeen(8)
- Beaufort-Wes(105)
- Britstown(18)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(52)
- De Aar(12)
- Fauresmith(3)
- Fraserburg(10)
- Graaff-Reinet(110)
- Hanover(18)
- Hopetown(8)
- Jacobsdal(4)
- Jagersfontein(1)
- Jansenville(3)
- Joubertina(14)
- Krakeelriver(3)
- Laingsburg(12)
- Leeu-Gamka(1)
- Loxton(13)
- Matjiesrivier(6)
- Merweville(11)
- Middelburg(26)
- Murraysburg(14)
- Noupoort(4)
- Pearston(3)
- Philippolis(9)
- Prieska(18)
- Prins Albert(70)
- Richmond(15)
- Somerset-Oos (KwaNojoli)(13)
- Springfontein(1)
- Steynsburg(4)
- Strydenburg(2)
- Vanderkloof(14)
- Venterstad(4)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Williston(9)
- Willowmore(18)
Indien jy Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Karoo akkommodasie
1330 lekke plekke om te bly
Hart van die Karoo is 'n bekoorlike kothuis wat selfsorgverblyf in Carnarvon, Noord-Kaap bied. Hierdie verblyf spog...
Hartsrus bied gerieflike verblyf aan 6 gaste in Merweville in die rustige Karoo. Dié ruim huis beskik oor 3 slaapk...
Vine Cottage is 'n lieflike kothuis in 'n stil straat van Nieu-Bethesda. Dit bied knus en gerieflike verblyf in die...
Kom vind meer uit oor die Suid-Afrikaanse geskiedenis in dié historiese gebou met Victoriaanse meubels, ouwêreldse ...
De Graaff Manor is in die historiese dorp Graaf-Reinet en bied ontspanne verblyf in 'n geskiedkundige dog moderne g...
Dorschfontein Guest Farm Veldcottage bied selfsorgverblyf in 'n knus kothuis op Dorschfontein Gasteplaas wat sowat ...
Die Pophuis Hoekie is op die N12 in die Karoo geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad via Kimberley. Dit is ...
Daar is dele in die Karoo wat so verlate is dat net 'n windpomp langs die pad verklap dat hier al mense was. Wanneer jy wel verby iemand op 'n donkiekar, fiets of bakkie ry, word daar vriendelik vir jou gewaai. Net soos die plante is hierdie mense endemies aan die area, jy gaan hulle nêrens anders raakloop... Lees meer