Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Reinet Manor

"Lovely, clean town. Friendly people who are passionate about their town."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Nessie

"Beste KFC in SA. "

Graaff-Reinet, Karoo

Rietjiesbos

"Besoek aan Vallei van Verlatenheid is 'n moet!"

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Vriendelikste, vriendelikste, skoon dorp!"

Victoria-Wes, Karoo

Die Pophuis Hoekie

"Die mooi Karoo-omgewing is altyd goed om te beleef. Die dorp se geskiedenis is interessant SA se eerste bekende ramp as gevolg van oorstromings het hier in die 1840's plaasgevind."

Prins Albert, Karoo

Huis Adriaann

"Verskeidenheid van avonture."

Colesberg, Karoo

De Vuur Gastehuis

"Colesberg het heelwat gastehuise, maar die ander besienswaardighede is maar min."

Karoo

Joalani Gastehuis

"Karoo goed vir oorslaap op pad see toe."

Prins Albert, Karoo

Yellow House

"Pragtige dorp. Moenie die winkels in die systrate misloop nie!"

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"'n Pragtige juweel van 'n dorpie wat baie meer bied as net die Uilhuis. Stap deur die strate, ry op die donkiekar en geniet alles wat die dorp bied."

Karoo

Kuilfontein Guestfarm and Farmstall

"Altyd bly om in die Karoo te wees."

Graaff-Reinet, Karoo

Stemar Self Catering Guest House

"Interessante dorpie met baie besienswaardighede. "

Graaff-Reinet, Karoo

Reinet Manor

"'n Pragtige Karoodorp met die mooiste geskiedkundige geboue en huise. 'n Belewenis duisend!"

Prins Albert, Karoo

Huis Adriaann

"One night in Prince Albert is definitely not enough!"

Graaff-Reinet, Karoo

De Graaff Manor

"Graaff-Reinet moet op almal se bucket list wees."

Prins Albert, Karoo

Onse Rus Guest House

"Dis 'n baie bekoorlike dorpie."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Ongelooflik mooi!"

Laingsburg, Karoo

Golf View Guest House

"Dit is 'n baie goeie oornagbestemming as mens wil rus vir die nag. Andersins lyk dit nie of daar veel te sien is nie."

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Dankie, dankie en weereens dankie!"

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Baie bly dat ons daar oorgeslaap het. Vriendelike, opregte mense, dankie Gariep!"

Gariepdam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"The town is clean and tidy. Definitely somewhere that we would like to visit and stay again."

Prins Albert, Karoo

Eden Overnight Cabin

"In hindsight we should've booked for longer to explore Prince Alfred the town more."

Victoria-Wes, Karoo

Karoo Koelte B&B

"Victoria-Wes is net 'n deurry-dorpie, maar daar is mooi plekke om oor te slaap. Ons wou die stilte en natuur van die Karoo indrink."

Hanover, Karoo

Trappieskop

"Het slegs oornag en nie in die dorp tyd spandeer nie."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"A beautiful, clean and friendly old-world town."

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Daar is baie goed in en om die omgewing om te doen. Mens moet ten minste vir 2 tot 3 aande bly!"

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Stay for 2 nights to walk, cycle and browse around."

Blad
Blad 117 - Wys 3481 tot 3510
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang