Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.
"Ai, wat 'n voorreg om daardie massas water te sien, te hoor en te ruik! Dit is altyd 'n belewenis om natuurkragte in aksie te sien."
"My voorouers het lank daar gewoon en my pa het daar grootgeword (Somersetstraat 66), so ons verbintenis is sterk."
"Die dorp was skoon en goed versorg. Besoeke aan museum en kunsgalery was hoogtepunte asook ons drentelstappies deur Markstraat. Die eetplekke het ons aangenaam verras. Die leivore en geskiedkundige geboue dra by tot die karakter."
"Dis 'n baie mooi dorp en al die mense waarmee ons te doen gekry het was ekstra vriendelik. Eetplek was net so lekker."
"Still one of my favourite towns on the route to Cape Town. So charming and I love the people they are always so friendly."
"Jammer dat dinge so verwaarloos, daar is soveel mooi geboue. Strate is oor die algemeen baie swak. Dit is so 'n gerieflike halfpadstop, dis hartseer dat dorpe verwaarloos word."
"Mooi skoon en vriendelike dorp. Het ongelukkig op pad na Spur ‘n klompie manne sien baklei in die hoofstraat."
"Britstown is a great place to stopover between the Western Cape and Free State but not necessarily a destination in itself."
"Ek het net deurgery en kan nie regtig 'n indruk gee nie. Die dorp het baie karakter en die mooiste geboue soos die kerk wat 'n moet is om te sien."
"Plattelander is an awesome restaurant in Colesberg, great value for money and divine food and service is the best."
"It is apparently known as the Book Town of the country. Some interesting old buildings."