Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.
"Good stopover point on my way to Cape Town. A lovely old town with lots of charm."
"Die Kerk en restuarant direk oorkant hom is 'n moet-ervaar. Sebastiaan die karwag is dierbaar."
"Ons besoek die area gereeld en sal definitief weer gaan. Baie van die besienswaardighede was ongelukkig toe op die Saterdag, maar ons sal hul weer gaan besoek. Pragtige dorpie met vriendelike mense."
"Travelled from Bloemfontein to Cape Town. Staying here was a halfway break to our journey"
"Baie mooi dorpie. Daar is alles wat jy nodig het en nog meer. Die mense is vriendelik en het tonne gasvryheid."
"I don't think there is much to do unless you obviously like sailing, fishing or motorboat activities. As a stopover great but personally I won't stay for a number of days."
"A quaint village with an interesting history. Several hospitality outlets were closed during our one-night stay on Monday."
"Laingsburg is 'n pragtige dorpie en kort beslis 'n goeie restaurant vir mense wat net 'n aand uit wil geniet. Daar is tans geen restaurant op die dorp nie."
"Would go back there. Karoo in all its splendour. Farm so well-kept. The preserving of an era."
"We use Colesburg as an overnight stay on our trip to Cape Town or George/Port Elizabeth."
"A most interesting village with so much heritage to explore that will lead to repeat visits."
"Mooi en skoon, maar kleintjies wat op jou toesak en bedel maak dit baie onaangenaam."
"Ek moet een keer in die jaar heen en weer deur die Karoo ry om opnuut volledig mens te voel."