Geverifieerde Resensie
Keurboomstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Keurboomstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 127 resensies.
"Lovely beaches, Enrico's is a fantastic place to chill, but does get rather busy. "
"Beslis 'n mooi plek en heerlike basis om die omliggende dorpe en besienswaardighede te verken. "
"Baie mooi strand en onverwagse besoekers - rob op strand - verrassing vir die dag. Heerlike atmosfeer en skoon strand. "
"See-kondisies langs die strand is baie gevaarlik en mens kan dus nie sommer gaan swem nie weens die sterk strome."
"Beslis een van die mooiste minder bekende strande in ons land. 'n Móét vir diegene wat hou van fotografie, stap en rustigheid."