Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
116 lekke plekke om te bly
Marble Lodge Estate - Presidential Suite is in Kimberley, op die grens van Boshoff in die Noord-Kaap. Die suite bie...
Wiida Gasteplaas bied gerieflike verblyf aan 18 gaste en is net 5 km vanaf die N12 en 25 km vanaf Hopetown. Dit is ...
Border Hotel is op ’n produserende pekanneutplaas in Jan Kempdorp op die grens van die Noordwes en Noord-Kaap geleë...
O' Hanna's Guesthouse is in 'n baie veilige en stil area van Jan Kempdorp, in die Noord-Kaap, geleë. Dié area is ...
Bostons Lodge is in Jan Kempdorp geleë en bied kwaliteit-verblyf, ideaal vir sakereisigers en een nag se verblyf. B...
Skemerkelk Guesthouse bied 'n heerlike nagrus waarna gaste met voëlsang wakker sal word en die rustige platteland k...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer