Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
116 lekke plekke om te bly
Langberg Guest Farm dateer uit 1970 en bied selfsorgverblyf met ’n ouwêreldse sjarme, 26 km vanaf Kimberley. Hierd...
10 Paul Roos
Cronin Luxury Accommodation bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in die hartjie van Hadison Park, Kimberley. ...
Susanna selfsorgwoonstel is 'n selfsorgeenheid in Hadisonpark, Kimberley, wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die een...
The Nook Bed and Breakfast bied semiselfsorg- en B&B-verblyf in Labram, Kimberley. The Nook is stapafstand, sowat 3...
Cecil John Rhodes Guest House
Cecil John Rhodes Guest House is 'n historiese gebou wat uit 1895 dateer. Dit is sentraal geleë en stapafstand van ...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer