Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kimberley akkommodasie
2 Volwassenes
Datums
Kaart
Is jy 'n pensioenaris?
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    R0
    R5000+
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Kimberley
3.9/5
volgens 576 resensies

Lees regte resensies van Kimberley van 576 geverifieerde gaste.

Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kimberley akkommodasie

119 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Villa D Este Guest House bied gerieflike verblyf in 6 pragtige kamers in Monument Heights, Kimberley. Dit is ideaal...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Stella's Gem bied lieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Hillcrest, Kimberley. D...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Skoonmaakdiens
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Gratis kansellasie

Horseshoe Inn

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Kimberley se Horseshoe Inn is stapafstand van die nuwe Diamond Pavilion Mall en sowat 10 minute van Kimberley se Gr...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Gratis kansellasie
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf R650
R 650 R 520
per nag (plek vir 2)
Langtermyn-verblyf 20% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R650
R 650 R 520
per nag (plek vir 2)

Newlands Country Lodge is op 'n plaas in die buitewyke van Kimberley en is net 10 km van die middedorp af. Verbly...

Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf R650
R 650 R 520
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense

House@99

Selfsorg in KimberleyKimberley
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

House@99 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap. Dit bied 'n intieme wegbreek ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Die New Rush Guesthouse beskik oor 5 verskillende geboue in dieselfde outydse straat op die perseel van die Big Hol...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

EMatolweni Guesthouse

Gastehuis in KimberleyKimberley
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

EMatolweni Guesthouse bied gerieflike verblyf in Ernestville, Kimberley en is ideaal vir gesinne en gaste wat rusti...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lughawe-vervoer op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Lughawe-vervoer op versoek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Little Rock Guest House is in Kimberley geleë en bied verblyf. Die perseel is 300 m vanaf die MediClinic Gariep Hos...

Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Elektroniese bankoorplasing
Ontbyt beskikbaar
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Elektroniese bankoorplasing
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R 650
per nag (plek vir 4)

Pro Plants Accommodation and Overnight-Camping is in die hartjie van Kimberley geleë en bied gaste 'n rustige en sk...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Fietsry
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Gratis kansellasie
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

On 42 Gerrit Schouten is 'n bekoorlike selfsorghuis in Royldene, Kimberley. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek bui...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)

Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011