Indien jy Kimberley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kimberley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kimberley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kimberley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kimberley akkommodasie
116 lekke plekke om te bly
Paradise Awaits Bed and Breakfast is in die sonderlinge plaasdorpie Luckhoff in die Vrystaat geleë. Dié B&B bied s...
Riverside Gastehuis is aan die oewers van die Vaalrivier in Christiana geleë. Dit is die ideale verblyf vir groot g...
Vaal De Vue Gastehuis is in Christiana op die Vaalrivier en bied luukse gehalteverblyf in 'n gastehuis wat ideaal i...
Meldine Guest House bied gerieflike selfsorgverblyf in Christiana. Gaste kan tussen 5 losstaande chalets kies wat ...
Vaal De Vue - Forsmanstraat 68 is in Christiana geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakegeriewe, vakans...
Asamè @ Oppi-Rivier is op die oewer van die Vaalrivier in die bekoorlike dorpie Christiana geleë en bied 'n rustige...
Palmietpan Gastehuis is in Hertzogville in die Vrystaat geleë. Dis 'n uur en 'n half se ry vanaf Kimberley Lughawe ...
Kimberley het meer as net 'n groot gat. Die Noord-Kaapse dorp het sowat 185 000 inwoners (2010-statistiek), en bied 'n wye verskeidenheid toeriste-aantreklikhede soos museums, 'n kunsgalery, restaurante, kroee en kuierplekke. Toeriste kan interessante plekke hier besigtig. Gaan na Belgravia, die oudste... Lees meer