Geverifieerde Resensie
Kingsburgh
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kingsburgh bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 348 resensies.
"You have to try the following: Horse ride on the beach and the Mystery House Escape Room."
"Die strande is baie vuil en niemand wend eers 'n poging aan om dit skoon te maak nie."
"There is a shopping centre just down the road so easy access to buy what you need. The freeway is also not far which was great ease access to South or North Coast."
"Die mense is vriendelik en besighede is dankbaar vir die ondersteuning."
"Klein, maar als wat jy nodig het beskikbaar. Lekker in die middel as jy verder suid of noord uitstappies wil doen."
"Ons het nie baie rondgery nie, was daar om te rus. Maar toe ons winkels toe was het ons heelwat bordjies gesien van besienswaardighede."
"Alles was baie goed, maar op derde dag het mense oorval en beroof op strand onder Edensands. So veiligheid op strand sal moet na gekyk word."
"Kingsburgh is an ideal holiday area. There is a mall close to the residence, it's safe and peaceful."
"Area word gedek deur Checkers 60 sixty wat vir my pluspunt was. Eerste keer wat ons hier gebly het en ook net vir 2 nagte."
"Nie veel om te doen vir jongmense nie. Baie plekke toe a.g.v. onluste en Covid."
"Wonderlike plek vir families, ons was verbaas oor hoe skoon die area was, regtig netjies en veilig."
"Kingsburgh is 'n mooi dorpie, maar ons het elke dag Amanzimtoti toe gery omdat daar meer goed is om te doen in daardie area."