Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Klein Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Klein Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2950 resensies.

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Hazenjacht Karoo Lifestyle Die Melkstal and Oom Manus se Huis

"Lots to do in and around Oudtshoorn. The Cango Wildlife Ranch was a hit with our 2-year-old and we loved the drive over the Swartberg Pass to Prince Albert. "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Oasis Shanti Backpackers

"Oor die algemeen sal ek die dorp weer besoek en net meer navorsing doen rakende bestemmings wat meer SA mense vriendelik is met hulle prysklas. Te veel word gedoen vir mense wat met dollars en euros kom kuier."

Montagu, Klein-Karoo

Porcupine Peak Farm

"Die mense wat ons terloops ontmoet het was werklik warm vriendelike mense! "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Van Biljon Cottage

"Baie skoon en netjies, net bitter koud gedurende Julie. "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Avonsnes

"Net verskriklik koud saans en in die oggende."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

The Logs

"Toerisme paradys! "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

De Dam

"Veilige plek waar jy kan stap waar jy wil wees."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Die Karookamer

"Vriendelike mense, voel altyd welkom in Oudtshoorn. "

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Greeff Cottages

"Baie vriendelike inwoners in Oudtshoorn. Sal weer kom."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Eldorado Private Collection

"'n Moet om te sien. Baie plekke en terugsit en geniet plekkies."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Die Fonteine

"Die dorp en die omgewing het baie om te doen en te geniet. Kultuurhistories, natuur, boerderye, ens. Dit is die ideale plek om 'n paar dae oor te bly op pad tussen vele ander bestemmings. Ek dink net die dorp kan meer doen om besoekers met inligting te voorsien terwyl jy as toeris daar is; ons het maar baie opgelees andersins het jy ook nie geweet waar om te gaan nie. Ook nie juis toeristevriendelike winkels met produkte van die omgewing nie. Dit is egter maar dieselfde probleem by meeste bestemmings in ons land."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Karoo Retreat Guesthouse

"Pragtige plek met baie om te doen en sien vir familie!"

Montagu, Klein-Karoo

Peace Cottage

"Lovely little town."

Montagu, Klein-Karoo

Pepper Tree

"Sal graag nog warmwaterbronne besoek, het heerlik geëet in restaurante."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Klein Karoo Game Lodge

"Moeite werd om 'n dag te spandeer."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Amanda's Cottage

"Ons het dit as baie rustig ervaar."

Klein-Karoo

Amber Lagoon Backpackers Lodge

"Karoo is vir seker 'n moet-doen ervaring. Die winterfees in Calitzdorp is anders as al die ander gewone feeste in die omgewing. Oudtshoorn bied groot verskeidenheid aktiwiteite vir toeriste."

Montagu, Klein-Karoo

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"A beautiful town with stunning scenery and many opportunities for hiking."

De Rust, Klein-Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie potensiaal en mooi Karoo-dorpie."

Montagu, Klein-Karoo

Badensfontein

"Sentraal geleë en baie mooi."

Montagu, Klein-Karoo

Eagle's View Guesthouse

"Easy excess to everything you will need."

Oudtshoorn, Klein-Karoo

Kranskloof Country Lodge

"'n Dorp met sy eie geskiedenis en geheimenisse. 'n Tuiste vir almal."

Montagu, Klein-Karoo

Peace Cottage

"Puik, net jammer ons kon nie langer bly nie."

Blad
Blad 70 - Wys 2071 tot 2100
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem