Indien jy Kleinmond besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kleinmond.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kleinmond Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kleinmond accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kleinmond akkommodasie
89 lekke plekke om te bly
23 Belladonna Cottage is naby Sandbaai-strand in Hermanus geleë. Die gemeubileerde eenheid is naby 'n verskeidenhei...
Pringle Bay Home is 'n pragtige, ruim selfsorghuis in Pringlebaai wat omring word deur die Kogelberg Biosfeerreserv...
Dié eenheid spog met 'n pragtige see-uitsig en is ideaal vir paartjies en gesinne wat op soek is na 'n eenvoudige o...
Snails' End Cottage is 'n selfsorgkothuis in 'n stil buurt in Hermanus en dit is baie naby die strand en kranspaadj...
Villa Marine Guest House is 'n toevlugsoord vir gaste wat wil walviskyk. Dit is in die rustige Pringlebaai Natuurbe...
Spirit Skies het ongetwyfeld een van die beste uitsigte in die hele Rooiels. Dit is hoog teen die Klein Hangklip ge...