Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
49 lekke plekke om te bly
The Terraces bied 'n knus kamer in 'n huis in Oudorp in Kroonstad. Hierdie kamer is geskik vir 2 gaste en het 2 en...
Riverstay is op die oewer van die Valsrivier in die Vrystaat en bied gerieflike verblyf in selfsorgeenhede. Die per...
Rowidawel
Boskoppie Lion & Tiger Reserve
Boskoppie Lion & Tiger Reserve is sowat 10 km vanaf Kroonstad. Dié reservaat in privaat besit spog met 'n paar groo...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer