Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
48 lekke plekke om te bly
@t Home B&B is in Kroonstad geleë en is ideaal vir oornagverblyf vir besigheid of 'n naweekwegbreek. Hierdie knus v...
Jukskeipark bied bekostigbare, gerieflike oornag- en selfsorgverblyf aan die oewer van die Valsrivier in Kroonstad ...
Protea Accommodation bied gerieflike verblyf vir 2 gaste in Kroonstad. Die oopplan-eenheid het lugversorging, 'n p...
Hermanus Cottage is in 'n veilige, omheinde wildkamp met 'n uitsig oor 'n dam op 'n plaas in die Vrystaat geleë. D...
Barn Guesthouse is tussen Kroonstad en Ventersburg, 40 km vanaf Hennenman en 30 km vanaf Kroonstad. Dié verblyf is ...
Die De Rust Private Nature Reserve is 25 km buite Welkom op die R34 in die Noord-Vrystaat geleë. De Rust is op 'n 6...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer