Indien jy Kroonstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kroonstad.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kroonstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Kroonstad accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kroonstad akkommodasie
48 lekke plekke om te bly
Puruma Pride is bekend vir sy koninklike leeus en is net 20 km van Viljoenskroon af. Die leeuplaas is in privaat be...
Die Ou Wingerdstok is in Hennenman, sowat 30 km vanaf Welkom geleë. Verblyf word in verskeie en suite-kamers en ...
Home Sweet Home Guesthouse is in Hennenman in die Vrystaat se Goldfields-omgewing, oos van Welkom. Ons bied geselli...
Montana Gastehuis bied gerieflike oornagverblyf met selfsorggeriewe in die eienaar se huis in Hennenman. Dit is ide...
Die Kuierhuis bied tradisionele plaasverblyf. Daar is oop ruimtes en rustige uitsigte en dit is net 150 km vanaf Bl...
Kosmos Gaste Plaas, is 4 km vanaf Ventersburg net langs die N1, en bied ideale oornagverblyf vir reisigers wat vana...
Kroonstad is in 1855 gestig en vandag die derde grootste dorp in die Vrystaat. Dis 'n paradys vir avontuurlustige toeriste en diegene wat fanaties oor ons land se geskiedenis is! Gaan speel 'n potjie gholf in die dorp, vang vis in die Valsrivier of op Bloemhoek-dam, en ry boot op Serfontein-dam.|... Lees meer