- Amanzimtoti(269)
- Ashburton(4)
- Ballito(896)
- Bergville(7)
- Drummond(5)
- Dundee(15)
- Empangeni(6)
- Eshowe(10)
- Estcourt(9)
- Greytown(5)
- Hibberdene(73)
- Hillcrest(21)
- Hilton(35)
- Hluhluwe(44)
- Howick(54)
- Ifafa Strand(4)
- Ixopo(2)
- Jozini(17)
- Kingsburgh(144)
- Kokstad(7)
- Ladysmith(21)
- Mandini(2)
- Margate(1036)
- Mbazwana(3)
- Melmoth(4)
- Mkuze(11)
- Mooi River(7)
- Mount Edgecombe(1)
- Mtubatuba(4)
- Mtunzini(22)
- New Germany(9)
- Newcastle(44)
- Nottingham Road(93)
- Palm Beach(18)
- Paulpietersburg(8)
- Pennington(56)
- Pongola(28)
- Port Edward(223)
- Port Shepstone(174)
- Richardsbaai(82)
- Scottburgh(75)
- Shelly Beach(96)
- Ulundi(3)
- Umhlanga Rocks(26)
- Underberg(70)
- Utrecht(6)
- Uvongo(413)
- Vryheid(24)
- Winterton(8)
- Battlefields(52)
- Dolfynkus(986)
- Drakensberge(661)
- Hibiskuskus(1855)
- Highmoor(12)
- ISimangaliso Wetland Park(154)
- Midlands Meander(207)
- Natalse Middellande(357)
- Ndumo Game Reserve(1)
- Noordelike Drakensberge(20)
- Noordkus(1682)
- Olifantkus(288)
- Oribi Gorge Natuurreservaat(2)
- Scheepersnek(1)
- Sentraal Drakensberge(130)
- Suidelike Drakensberge(186)
- Suidkus(2356)
- Tembe Nasionale Olifantpark(1)
- Vallei Van 'n Duisend Heuwels(113)
- Westbrook(24)
- Zoeloeland(431)
Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
KwaZulu-Natal akkommodasie
5747 lekke plekke om te bly
Seaview Apartment Manaba Beach Basisha
Seaview Apartment Manaba Beach Basisha is 'n lieflike woonstel met 'n see-uitsig in Margate. Dit bied ruim en gerie...
V'kansi Khaya is 'n lieflike gastehuis wat selfsorgverblyf in die kusdorpie Southport bied en is ideaal vir 'n weg...
Rietjie Se Plekkie bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal en is ideaal vi...
Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag... Lees meer