Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

Bladsy 152 - 5540 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 6 mense
Langtermyn-verblyf 20% af!

Die Blou Huisie

Selfsorg in Leisure Crest, Leisure CrestKwaZulu-Natal
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 6 mense

Die Blou Huisie is in Glenmore, Port Edward aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Dit bied gehalteverblyf aan 'n groep...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R800
R800 R640
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Stella Maris 15 & 17 is in 'n veilige gebou, reg op die strandfront van Amanzimtoti, naby verskeie besienswaardighe...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense

Shangri La 803 is 'n selfsorgwoonstel in Doonside, Kingsburgh. Dit is 'n klein kus-oord op die oewer van die Little...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense

Zimbali Boulevard

Selfsorg in Noordkus,  NoordkusKwaZulu-Natal
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense

Zimbali Boulevard

Selfsorg in Noordkus, NoordkusKwaZulu-Natal
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

Zimbali Boulevard is 'n selfsorgwoonstel in die Zimbali Lakes Boulevard Suites in Ballito, KwaZulu-Natal. Hierdie e...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense

Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense

Leopard Tree Lodge is vernoem na die grootste en oudste Luiperdboom wat in St. Lucia gevind kan word. Die boom is b...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 600
R1 600 R1 440
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 390
per nag, vir 6 mense

Laguna La Crete Unit G is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Margate. Dis ideaal vir gaste wat gerief...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 390
per nag, vir 6 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 4 mense
Gratis kansellasie
Vanaf
R960
per nag, vir 4 mense

Eden Wilds 87 is op die Umtamvuna-rivieroewer en bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks. Gaste het toegang tot...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R765
per nag, vir 6 mense

8 Villa Del Sol is 'n selfsorgvakansie-eenheid wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Margate geleë is. Dit ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R2 755
per nag, vir 6 mense

6 Crayfish

Selfsorg in Shaka's Rock, Shaka's RockKwaZulu-Natal
Vanaf
R2 755
per nag, vir 6 mense

6 Crayfish bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim woonstel aan die Dolfynkus in KwaZulu-Natal. Dit is ideaal vi...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 755
per nag, vir 6 mense

La Crete Sands 6

Selfsorg in Margate,  MargateKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R896
per nag, vir 6 mense

La Crete Sands 6

Selfsorg in Margate, MargateKwaZulu-Natal
Vanaf
R896
per nag, vir 6 mense

La Crete Sands 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Die kompleks is naby Uvongo Beac...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R896
per nag, vir 6 mense

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang