Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

Bladsy 226 - 5559 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense

Topanga 14 is 'n grondverdieping-eenheid in 'n lieflike kompleks in Uvongo en dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R1 524
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 524
per nag, vir 2 mense

Bare Feet Retreat is ’n klein, unieke B&B met 3 slaapkamers vir 'n maksimum van 8 gaste. Dit is in die pragtige buu...

Swembad
Gratis WiFi
Voëlkyk
Swem
Swembad
Gratis WiFi
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 524
per nag, vir 2 mense

Catalina Bay

Selfsorg in Hibberdene,  HibberdeneKwaZulu-Natal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 8 mense
Langtermyn-verblyf 10% af!

Catalina Bay

Selfsorg in Hibberdene, HibberdeneKwaZulu-Natal
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 8 mense

Catalina Bay is in Hibberdene geleë en is 'n bekoorlike woonstel in 'n kompleks en bied 'n asemrowende, panoramiese...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 080
per nag, vir 4 mense

Nellelani 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, in Margate. Dié kompleks het direkte toegang tot Manaba ...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag, vir 4 mense

102 Oyster Rock

Selfsorg in Umhlanga,  UmhlangaKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 4 mense

102 Oyster Rock

Selfsorg in Umhlanga, UmhlangaKwaZulu-Natal
Vanaf
R2 550
per nag, vir 4 mense

102 Oyster Rock is net 80 m van Umhlanga Beach af geleë en dit bied uitsigte van die Indiese Oseaan. Dit is deel va...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 550
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 5 mense

Seagull 510

Selfsorg in Margate Beach, Margate BeachKwaZulu-Natal
Vanaf
R765
per nag, vir 5 mense

Seagull 510 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor Margate se hoofstrand in die veilige Seagull Holiday ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R765
per nag, vir 5 mense

Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 4 mense
Weeksdag-aanbod!
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 4 mense

My Happy Place is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Amanzimtoti. Die komple...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 8 mense

Our Beach House is 'n selfsorghuis in Southbroom. Die tuin bied 'n hek vanwaar jy oor 'n stil straat 50 m na die st...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 8 mense

Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 795
per nag, vir 2 mense

1704 Oceans Apartment is 'n luukse selfsorgwoonstel wat op die 17de verdieping van die Radisson Blu Hotel in die ha...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R1 795
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 4 mense

31 Summer Place bied lieflike selfsorgverblyf in die veilige Summer Place-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks h...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 4 mense

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang