Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

Bladsy 229 - 5558 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Umdloti Resort 515 Studio is in Umdloti geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie of enkelreisiger. Dis naby ver...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 4 mense

Topanga 14 is 'n grondverdieping-eenheid in 'n lieflike kompleks in Uvongo en dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 4 mense

Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 4 mense
Weeksdag-aanbod!
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 4 mense

My Happy Place is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks op die strandfront in Amanzimtoti. Die komple...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf R650
R650 R488
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R735
per nag, vir 2 mense

Banana Beach Club E1

Selfsorg in Melville, MelvilleKwaZulu-Natal
Vanaf
R735
per nag, vir 2 mense

Banana Beach Club E1 is 'n selfsorg-chalet op die eerste verdieping in Melville aan die gewilde Hibiskuskus, tussen...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R735
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense

Rosewood Gastekothuis is 'n moderne kothuis wat onlangs opgeknap is. Dit is in 'n stil area in Vryheid geleë en loo...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 4 mense

13 Bonamic

Selfsorg in Manaba Beach, Manaba BeachKwaZulu-Natal
Vanaf
R550
per nag, vir 4 mense

13 Bonamic is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die veilige Bonamic-kompleks in Manaba Beach, naby die strand en an...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 14 mense

Nkwazi Tree Lodge is 'n lieflike houthuis met 'n paar verdiepings en gedeeltelike see-uitsigte uit al die vensters ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 14 mense

Vanaf
Vanaf R4 408
per nag, vir 16 mense

Dolphin Place

Selfsorg in Port Shepstone, Port ShepstoneKwaZulu-Natal
Vanaf
R4 408
per nag, vir 16 mense

Dolphin Place is 'n strandfronthuis wat in die kusdorpie Southport in Port Shepstone geleë is. Hierdie strandhuis b...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R4 408
per nag, vir 16 mense

Lala Kahle

Selfsorg in Sodwanabaai,  SodwanabaaiKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 10 mense

Lala Kahle

Selfsorg in Sodwanabaai, SodwanabaaiKwaZulu-Natal
Vanaf
R2 300
per nag, vir 10 mense

Lala Kahle bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vierslaapkamerhuis in Sodwanabaai in die noorde van KwaZulu-N...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 10 mense

Le Roc 4

Selfsorg in Ballito,  BallitoKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 053
per nag, vir 8 mense

Le Roc 4

Selfsorg in Ballito, BallitoKwaZulu-Natal
Vanaf
R2 053
per nag, vir 8 mense

Le Roc 4 is in die kusdorpie Ballito geleë en is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping. Dit is die ideale we...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R2 053
per nag, vir 8 mense

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang