Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van KwaZulu-Natal
4.4/5

Lees regte resensies van KwaZulu-Natal van 13625 geverifieerde gaste.

Indien jy KwaZulu-Natal besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in KwaZulu-Natal.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van KwaZulu-Natal Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as KwaZulu-Natal accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

KwaZulu-Natal akkommodasie

Bladsy 246 - 5558 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 4 mense

Providence 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate. Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense

Inyoni Rock Cabanas 7 is 'n strandfront-woonstel in Amanzimtoti en bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgwoonstel v...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense

Nomads Nook 8 is ‘n selfsorgvakansiewoonstel in Ramsgate. Daar is ‘n paadjie wat vanaf die kompleks tot by die hoof...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense

Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 4 mense

San Lameer Villa 1931 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bie...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 800
R1 800 R1 440
per nag, vir 4 mense

Vanaf R1 140
R1 140 R1 026
per nag, vir 4 mense

Mystique 4

Selfsorg in Shelly Beach, Shelly BeachKwaZulu-Natal
Vanaf R1 140
R1 140 R1 026
per nag, vir 4 mense

Mystique 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach. Die kompleks is naby die strand, Shelly C...

Swembad
Veilige Parkering
Swem
Kombuisgeriewe
Swembad
Veilige Parkering
Swem
Vanaf R1 140
R1 140 R1 026
per nag, vir 4 mense

Vanaf
Vanaf R9 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R9 500
per nag, vir 10 mense

Sarsden Manor is 'n bekoorlike plaashuis in Balgowan, KwaZulu-Natal. Hierdie huis spog met 'n mengsel van modern- e...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R9 500
per nag, vir 10 mense

Vanaf R1 240
R1 240 R1 116
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 240
R1 240 R1 116
per nag, vir 6 mense

Bondi Beach Unit E bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel op die middelste vloer in ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Swem
Swembad
Braaiplek
Vanaf R1 240
R1 240 R1 116
per nag, vir 6 mense

25 Seascape Lodge

Selfsorg in Uvongo,  UvongoKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 4 mense

25 Seascape Lodge

Selfsorg in Uvongo, UvongoKwaZulu-Natal
Vanaf
R370
per nag, vir 4 mense

25 Seascape Lodge is in die gewilde vakansiedorpie Uvongo geleë en dit bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Die eenhei...

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R370
per nag, vir 4 mense

Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag, vir 4 mense

San Lameer Villa 1928 bied selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamervilla op die San Lameer Estate aan KwaZulu Natal se ...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf R1 850
R1 850 R1 480
per nag, vir 4 mense

809 Umdloti Resort

Selfsorg in Umdloti,  UmdlotiKwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 4 mense

809 Umdloti Resort

Selfsorg in Umdloti, UmdlotiKwaZulu-Natal
Vanaf
R2 980
per nag, vir 4 mense

809 Umdloti Resort is 'n dramatiese solder-woonstel met uitsigte direk oor die see. Dit is slegs 10 minute se ry va...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Visvang
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 980
per nag, vir 4 mense

Die gees van KwaZulu-Natal spoel vanuit die warm Indiese Oseaan se branders, rol oor die binnelandse groen heuwels en bosveld en styg op teen die kranse van die Drakensberge. Dit vlieg oor troppe wild en slaap tussen skilpadeiers op die strand. Dit stop by oorlogsmonumente en hardloop met die voetslag...

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang