Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Dis ons eerste ervaring buite seisoen in Ramsgate. Baie mooi skoon en ons sal dit aanbeveel vir almal."
"Umhlanga is veilig, lekker om te swem, hulle voorsien vir jonk, getroud, kinders en oud. Dis 'n lieflike area wat opgepas is en sal ons gou weer sien!"
"Ballito is a great place and would definitely recommend it. It’s got the beach and lovely restaurants and for those who need them, the shops as well. They even have restaurants with Canine Menus. "
Noordelike Drakensberge, KwaZulu-Natal
Love Lions Alive Sanctuary"Nagte sonder uitsondering koel en winderig. Maak seker van warm klere."
"Baie netjiese en skoon strand met veilige parkering en heerlike eetplekke. Dienslewering is puik."
"Berea is best destination for tourism every entertainments is in a radius of 10 km."