Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Ons is gek oor Ballito. Dit is skoon, fantastiese strande en die restaurante is ekstra awesome."
"Ons is gek oor Ballito. Dit is skoon, fantastiese strande en die restaurante is ekstra awesome."
"Baie mooi strand. Als is so naby mekaar. Die strand het lewensredders en is veilig om te swem. Ook die beste strand omdat dit troeteldiervriendlik is. Ons kon tot die walvisse sien. Dit was beslis een van my gunsteling wegbreekvakansies wat ek gehad het langs die kus. Dankie dat die strand mooi skoon gehou is."
"Grown a lot since I lived there. Entrance to Bluff on freeway gets busy but acceptable. "
"'n Besoek aan die Tidal Rock Pool in Salt Rock is 'n moet! Daar is die mooiste vissies wat om jou swem."
"Winklespruit is maar 'n besige plekkie, maar wat dit lekker maak is dat dit naby alles is."
"Everything is close to each other and makes it easier to visit different locations."
"Baie sentraal: besoek Sanipas, Himeville museum (die beste ooit), wonderlike koffiewinkels/restaurante met speelplek vir jong kinders, Drakensberg Gardens-area is 'n moet, forelhengel, perdry. In Underberg is jy in 'n ontdekkingsarea soos min."
"Lovely clean beaches and restaurants. Lifestyle centre is only 5 minutes away and has a range of interesting shops."
"Verkeer is maar 'n probleem orals. As jy eers die kortpaaie uitvind is dit die moeite werd."
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Lucien Sands 201"It was raining and lots of gusty wind so we did not have time to venture out on the main beach area and the shops."
"Very neat and scenic area, close to the beaches, waterfront and shopping centres."