Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Ek hou van Broadway, omdat die nodige winkels en restaurante naby is en dit lekker sentraal tussen Durban en Umhlanga geleë is, met maklike toegang tot die M4 na Umhlodti en Ballito."
Sheffield Beach, KwaZulu-Natal
Villa Royale 2"Vanaf die N2 (Salt Rock afrit) is daar heelwat bouwerk aan pad en wooneenhede wat baie fokus op die pad en veiligheid vereis."
"Baie oulike kusdorpie met baie gerieflike strand en pas opgeknapte peer (Desember 2017) vir die vissermanne!"
"Winkels is naby. Eet plekke binne loopafstand. Woonstel is op die strand. Daar is nie 'n groot toeloop van mense op die strand so dis redelik rustig. Die gejaag en gedrom van Durban vind 'n mens nie hier nie. As jy regtig wil ontspan is Amanzimtoti 'n baie goeie opsie."
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Ithaca Studio Apartments"Netjies, kinders het lekker baljaar en kastele gebou."
"Mooi ou dorpie, maar kon regtig nie iets vind om daar te doen nie. Was meer by ander gebiede vir vermaak."
Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal
Home From Home Accommodation"Just about anything you need is close by. Easy access to the N3."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Flamboyant 10"Prachtige plek veel dingen te doen in de Wetlands."
"Nie baie bekend nie - en ek weet nie of dit n bestemming self of net 'n klomp privaat eiendomme is nie, maar die natuurskoon is fantasies! "
"Kort bietjie aandag en netheid op straat en strande kort ook meer opknapping."
"Dis 'n geskiedkundige dorpie en baie netjies. Die winkels is binne bereik en daars baie eetplekke. Motor vulstasies is ook om elke draai en op elke 3e hoek is 'n winkel sentrum. Die mense is baie behulpsaam en vriendelik. Ons is eenkeer 'n maand in Vryheid."
"Die area verdien nie Whale Rock nie. Daar is geen ander aktiwiteite om te doen behalwe swem, visvang, stap en uiteet. Vir ander aktiwiteite moet daar na ander dorpe gery word."
Pietermaritzburg North, KwaZulu-Natal
Tracey's B&B"Loved the road work which is by far better than most places."