Whale Rock 32
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Whale Rock 32 bied puik seekantverblyf in Margate lekker naby die strand, winkels, en talle restaurante. Dit is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende.
Die eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die slaapkamers deel 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met al die moderne geriewe wat jy benodig vir 'n sorgvrye, selfsorgvakansie. Die woonkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Die hysbak maak dit ook maklik om die boonste vloer in 'n japtrap te bereik.
'n Gemeenskaplike swembad en braaigeriewe is beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar en 'n sekuriteitswag is 24-uur per dag aan diens.
Gaste kan heerlik wandel op die paadjies wat goed in stand gehou word en die kompleks bied toegang tot die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Petrus Hendrik Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Marine-rylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whale Rock 32 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal