Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
"Presies waarvan ons hou, klein genoeg om nie ver te ry nie, eetplekke baie lekker, fantastiese uitsig."
"Ek was ongelukkig dat daar nie 'n strand is waar jy op die sand kan loop of sit nie."
"Weer was onstuimig en dus kon ons nie juis van die strande gebruik maak nie, maar van wat ons wel kon sien en gebruik is alles netjies en skoon. Geriewe om die strand is so geleë dat dit in loop afstand is."
"Wat 'n rustige omgewing. 'n Wonderlike veilige omgewing veral as jy klein kindertjies het."
"Its an area that is convenient for anyone that would love to have a vacation, where you need to have stores, malls and the beach nearby. "
"Baie moderne winkels. As die weer nie reg is vir die strand nie, is daar ander dinge om te doen. Lekker eetplekke."
Willard's Beach, KwaZulu-Natal
Sands Beach Breaks Ballito"Ideaal vir stap langs die see. Veilige wandelpad met toegang direk van die vakansieverblyf."
Paulpietersburg, KwaZulu-Natal
Penbi Game Ranch"Paulpietersburg het van 'n pragtige plattelandse dorp verval tot 'n vuil, onversorgde plek. Dis hartverskeurend om dit te aanskou. Gelukkig is die omgewing en die natuurskoon nog die moeite werd om hierdie area te besoek."
"Nice place to visit. Quiet not far from major shooping malls and the beach. "
"Baie bekommerd oor the "nurdles" wat orals op die strand lê. Ek weet nie hoe julle die strand ooit mooi gaan kry nie. Dit sal my miskien laat kies om Kaap toe to gaan."
"I've been to one of the guesthouses in Margate & Uvongo, I enjoyed there as well but it's nothing compared to Shelly beach. I'm definitely coming back to Shelly beach. "
"A place for family and fisherman to enjoy an affordable stay, with all the convenient shops and resturants just a stone throw away."
"Ons het al by baie plekke in en om Amanzimtoti gebly. Ons gaan elke keer terug. Dit is werklikwaar 'n baie lekker plek."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Villa Mia 11 St Lucia"St Lucia self bly die beste, het al klaar vir volgende jaar bespreek."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Manzini Chalets"Nie 'n tipiese seevakansie nie, maar die omliggende natuurparke is uitstekend."