Geverifieerde Resensie
KwaZulu-Natal
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in KwaZulu-Natal bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 13625 resensies.
Margate North Beach, KwaZulu-Natal
Ithaca Studio Apartments"Ons sal enige tyd weer hier kom vakansie hou. Ons gaan gewoonlik na Umhlanga toe maar hier is werklik soveel meer om te doen. Net jammer dat die munisipale swembad so sleg lyk."
"Alles wat jy nodig het is byderhand en jy hoef nie very te ry on te kry waarna jy soek nie. Uvongo is beslis onder my top 10."
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Flamboyant 7"Must stay for a minimum of 4 nights stay to get to visit all attractions. "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Manzini Chalets"Was net teleurgestel in die heeldag wildrit wat ons deur Heritage geboek het. Was glad nie die geld werd nie. Het gevoel of ons van een plek na die ander plek jaag, dan word dieselfde paaie oor gery. Groot teleurstelling vir R1000pp!"
"Ek besoek Richardsbaai al die afgelope 20 jaar, en dis altyd lekker om terug te gaan. "
"Manaba is centrally located to be able to access other beaches in the area within a 15 km radius but the actual area has seen better days. Local government neglect is starting to show. Margate center has gone to the dogs."
"Pennington is 'n pragtige, rustige kusdorpie wat dit moontik maak om te volle te ontspan en rustig te wees."
"Ons het die mense as baie vriendelik en behulpsaam gesien. Gaan beslis weer kom kuier. "
St. Lucia-riviermonding, KwaZulu-Natal
Manzini Chalets"So baie om te sien en doen, gaan weer hier kom besoek aflê. Die weer in die winter is ook lekker warm. "
"Lekker naby baie plekke. Als hang af van jou behoefte af. Naby gholfbane, strande, eetplekke en mooi uitsigte. Walvisverskynings was volop, asook 'n paar dolfyne. Die kusgebied is ongelukkig egter baie besoedel."
St Michael's-on-Sea, KwaZulu-Natal
No 8 Cosmoledo"Voel net nie veilige omgewing nie. Veral vanaf skemer. Nie moontlik vir kinders om op eie te draf nie. So lekker drafroete... sou dit net graag veiliger wou maak."
"Doonside is baie sentraal gelee. Jy het toegang na pragtige strande en inkopiesentrums. Dis ook net 25 minute van Durban af as jy daar besigheid moet doen."