Geverifieerde Resensie
Lamberts Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lamberts Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1255 resensies.
"Nie veel te doen vir gesinne met klein kindertjies nie, maar lekker plekke om seekos te eet. "
"The Cape Gannet colony is very well managed for both the birds and visitors. It is well worth a visit even for non-birders to see and hear 18,000 breeding pairs of birds."
"Friendly people, clean village. Would like to go there in summer with a group of people so we could experience the Muisbosskerm restaurant. Good springboard for looking at spring wild flowers."
"Die omgewing is pragtig. Daar is baie besienswaardighede en sal weer die dorpie in die toekoms besoek"
"Rustige vakansie dorpie. Sal glad nie omgee om daar te gaan aftree nie. Almal baie vriendelike mense wat daar woon."
"Daar is so baie om te doen in Lambertsbaai en omgewing. Besoek die duine, dis 'n belewenis. Muisbosskerm is steeds tops sedert ons dit 25 jaar gelede die eerste keer besoek het. "
"Die voëls en die sonsondergange is puik. Lekker naby aan plekke soos Clanwilliam en Wuppertal. Ek vermoed dat dit 'n puik verblyf sal verskaf tydens blommetyd."
"Afhangende van elkeen se belangstellings, is daar nie veel buite aktiwiteite waarvan ek bewus gemaak is nie."
"Besoek gerus Isabella's Restaurant by die hawe vir die heerlikste vis! Lieflike rustige dorp met 'n groot hart! Perfekte dorpie om rus en vrede te vind."
"Muisbosskerm is 'n moet vir enige iemand wat daar deur beweeg, lekke weskus dorpie!"
"Quaint, yet interesting, little town. A visit to the Museum is a MUST! This place is soaked in history, very, very interesting - you will walk away with a sense of awe!"
"Nie baie om te sien in Lambertsbaai self nie, maar met baie plekke in die omgewing om te besoek maak dit 'n geskikte vakansieplek."