Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Langebaan.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Langebaan akkommodasie
Bladsy 52 - 432 lekke plekke om te bly
Palmboom bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in Jacobsbaai. Die woo...
Baviana Beach Lodge is eksklusiewe verblyf wat 'n uitsig oor die waters van Jacobsbaai bied. Die lodge het 'n pragt...
Bayside Luxury Studios bied gerieflike selfsorg-verblyf in Jacobsbaai, 'n prentjiemooi dorpie aan die Weskus. Dié v...
De Loft is 'n oopplan-soldereenheid wat deel is van die eienaar se huis, maar tog privaatheid en 'n aparte ingang b...
Seeperdjie is in Jacobsbaai en is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf aan die Weskus. Die kamer bied ...
Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word! Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park... Lees meer