Geverifieerde Resensie
Langebaan
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Langebaan bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1385 resensies.
"Mykonos is 'n wonderlike bestemming en tyd vlieg terwyl jy daar is. Die Spa is topgehalte met vriendlike personeel. Alles is veilig en jy het toegang tot alles, met 'n verskeidenheid restaurante wat uitkyk oor die see. My aanbeveling is om ten minste 'n week te bly, want daar is net té veel om te doen!"
"Baie groot verrassing. Dit is 'n absoluut netjiese en skoon dorp wat geweldig vinning uitbrei."
"We loved our stay in Langebaan! Great restaurants, with friendly West Coast service. "
"Die staproetes is 'n treffer. Die uitsig oor die see met verskillende bote is ongelooflik mooi en die winkelsentrums voorsien aan elkeen se behoeftes. Om alles op te som ondervind jy die reuk van fauna asook vars/skoon lug wat jy inasem."
"They don't have an indoor play area for kids with a restaurant for parents to order from whilst watching kids play and enjoy themselves."
"Die rustige en veilige atmosfeer in hierdie pragtige en netjiese Weskusdorp sal my altyd by bly. Hier is genoeg om oud en jonk besig te hou. "