- Alldays(9)
- Bela-Bela(44)
- Giyani(3)
- Groblersdal(32)
- Hoedspruit(218)
- Jane Furse(3)
- Leeupoort Vakansiedorp(41)
- Lephalale (Ellisras)(27)
- Louis Trichardt(24)
- Marble Hall(4)
- Modimolle(51)
- Mokopane(24)
- Mookgopong(45)
- Naboomspruit(43)
- Northam(13)
- Ohrigstad(2)
- Phalaborwa(48)
- Roossenekal(1)
- Steelpoort(1)
- Thabazimbi(53)
- Thohoyandou(8)
- Tzaneen(44)
- Vaalwater(47)
Indien jy Limpopo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Limpopo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Limpopo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Limpopo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Limpopo akkommodasie
1598 lekke plekke om te bly
Platteland Country House is op 'n plaas naby Settlers in Limpopo geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groo...
umVangati House spog met 'n vriendelike en elegante atmosfeer. Dié intieme oord bied goedhartige diens, privaatheid...
Naboom Gastehuis / Guesthouse het 'n sentrale ligging in Mookgophong, wat voorheen Naboomspruit was. Daar is 9 kam...
Pietersburg Lodge bied bekostigbare, luukse akkommodasie en konferensie-geriewe in Polokwane. Ons is naby die sakek...
Stockpoort Border Lodge bied gerieflike verblyf 74 km buite Lephalale en 500 m vanaf die Stockpoort-grenspos met to...
Mabalingwe Elephant Lodge Unit 254 Kremetart is 'n gerieflike selfsorghuis vir 6 gaste in die Mabalingwe Natuurrese...
Ngama Tented Safari Lodge is 'n intieme tent-safari-lodge wat in die Guernsey Privaat Natuurreservaat geleë is. Dit...
“Ver van die stad, wil ek graag ry ... Daar doer in die Bosveld, daar wil ek bly. Daar doer in die Bosveld, daar's rus vir my. Deur heimwee gedrewe, daar wil ek lewe. In vreedsaamheid en stilte, gaan die tyd verby...” Siek en sat vir die stad? Limpopo se buitelewe en vars lug is die beste medisyne vir... Lees meer