Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3450 resensies.
"It is a beautiful little town ─ if you looking for relaxation away from the hustle and bustle then this place is for you."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
LaPumba"Baie baie oulike plekkie veral as jy wil wegbreek vanuit die stad. 'n Paar grondpaaie is net nie mooi instand gehou nie."
"Die naby omgewing is ryk met wild, die dorp het die nodige winkels as jy moet iets kry."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Linda se Plekkie"Mens het die gevoel van veiligheid en rustigheid."
"Baie mooi net ver. Dit moet 'n lang vakansie wees, maar was elke sent en kilometer werd"
"The camps around Mookgopong give one peace of mind."
"Toeriste moet net onthou dit is platteland, en winkels is nie noodwendig op 'n Saterdagmiddag of Sondag oop nie."
"Our drive from Johannesburg to the Hideaway was pleasant with a great stop at the Beestekraal station between Brits and Thabazimbi. The magnificent Waterberg Mountains are the star of Thabazimbi."
"Mookgopong se verwaarloosde Afrika-vibe was vir my tieners 'n groot leerskool. Daar is selfs mense daar wat aan die linkerkant in die geel streep by mens verbyjaag."
"Dorp bra vuil, baie bus- en taxi-verkeer, verder gaan daar nie veel aan nie. Beste ding van Mookgopong is die pad terug Preroria toe. Bouncy Crok krokodilplaas en die Nylsvlei Reservaat tussen Modimolle en Mokgophong was baie mooi gewees."