Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3450 resensies.
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Bigfoot 248 Mabalingwe"Mabalingwe is beautiful and one of our favourite places to stay."
"Dis so oulik. Ons wil amper nie vir mense van julle vertel nie. Pragtige plek met 'n mooi uitsig."
"Baie raserige dorp, vuil en nie onderhou nie. Die geraas het die hele naweek aangehou en gevolglik was die nagte maar sleg. Geen einde aan die geraas. Dorp slegte ondervinding, alhoewel dit my geboorte en opgroei dorp was, sal ek nie weer Thabazimbi toe gaan nie."
Mabalingwe Nature Reserve, Limpopo
Stone Lodge"We did feel the nature reserve aspect did let us down slightly as we did not see any of the big 5, and we had to travel quite far each time to get to the other reserve sections, but the travelling in the game vehicle was all the excitement we needed to make it an incredible experience."
"Thabazimbi is 'n tipiese plattelandse dorpie met bietjie meer geriewe as ander (hospitaal en groot winkelsentrum), maar geen besondere besienswaardighede nie. Marakele en 1 diere reabilitasiesentrum is die enigste aantrekkingspunte, behalwe al die eetplekkies."
"The town could do more to have extra mural activities around the town to attract more tourists."
"Daar is baie goed versorgde huise. Ons was meer beïndruk met die plek as wat ek gedink het ons gaan wees. Dit is beter onderhou as baie ander klein dorpe."
"Groblersdal is 'n lieflike, lekker warm dorpie. Boek gerus by Guesthouse 52 of Fraai Meraai."