Geverifieerde Resensie
Limpopo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Limpopo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 3450 resensies.
"Asemrowend mooi! Dis moeilik om te glo dat ons sulke natuurskoon in Suid-Afrika kan geniet. Mens moet net weet waar om te gaan soek! Die ryke geskiedenis van ons land is 'n fees om te herontdek."
"Lekkerste dorpie wat ek by gekuier het in 'n baie lang tyd. Sal my beslis weer sien."
"Hang af van die tyd van die jaar wat jy daar is. Weet nie altyd wat die weer gaan doen nie. Trek maar lig aan met 'n baadjie in die kar."
"This is a beautiful place that is away from the city life. Fresh air and a beautiful experience."
"Ai, die kwalitiet van die state. Daardie swaarvoertuie verrinneweer ook maak die teeroppervlak. Jammer dat die munisipaliteit nie meer aandag daaraan skenk nie."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Wharthog Corner Leeupoort"Ons het so welkom gevoel en al die mense in Leeupoort is baie vriendelik!"
"Mookgopong as 'n dorp het in die laaste 4 jaar baie agteruit gegaan. Duidelike tekens van verval is sigbaar."
"Dit is en was nog altyd vir my 'n spesiale plek en baie mooi en mense vriendelik."
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Tarentaal Nes"Ons oorweeg dit om daar af te tree. Is so rustig en veilig daar."
"Daar is nie vreeslik baie om buite die oord te doen nie. Ons was by Bouncycroc en die kinders het dit vreeslik geniet. "
Leeupoort Vakansiedorp, Limpopo
Rustgevonden"Die beste plek om net te ontspan en weg te breek van die stad se besige lewe"